AfrikaansIntermediate Phase ResourcesLaerskoolResources

Intermediêre fase hulpmiddels en werkbundels vir die tweede kwartaal

GRAAD 4 WISKUNDE WERKVELLE KWARTAAL 2

Mrs T’s Resources

Graad 4 Wiskunde werkvelle Kwartaal 2

Kry dit hier


AFRIKAANS HUISTAAL GR. 4 KWARTAAL 2 NOTAS & WERKKAARTE MET MEMO’S

Besige Breintjies

Kwartaal 2 Notas en werkkaarte beskikbaar om die leer bietjie makliker te maak.

Kry dit hier


GRAAD 4 SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE & GESKIEDENIS) KWARTAAL 2 (SW) (PLATINUM)

Summaries SA

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir SW Graad 4, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.

Geografie:  Kaartvaardighede > Eenheid 1:  Syaansigte en planaansigte | Eenheid 2:  Simbole en sleutels | Eenheid 3:  Roosterverwysings | Eenheid 4:  Kompasrigtings | Eenheid 5:  ‘n Kaart van Suid-Afrika
Eenheid 6:  ‘n Aardbol en kaart van die wêreld

Geskiedenis:  Leer by leiers > Eenheid 1:  Wat maak ‘n goeie leier? | Eenheid 2:  Nelson Mandela, ‘n goeie leier. | Eenheid 3:  Mahatma Gandhi.

Kry dit hier


NW EN TEG GRAAD 4. KWARTAAL 1 & 2 OPSOMMINGS-HERSIENING 2020

SA ENGLISH 1st Class

Term 2 NST notes: 7 Lewensprosesse | Strukture van plante en diere | Verskille tussen Plante | Ruggraat en ruggraatlose diere | Fotosintese, Habitatte, Diereskuilings | Raam en Dopstrukture, Materiale, Eienskappe van stowwe, Watersiklus, Vaste Materiale | Eienskappe van Materiale, Stutte, Inheemse strukture

Kry dit hier


GRAAD 4 GESKIEDENIS KWARTAAL 2 – POWERPOINT SKYFIEVERTONING EN PDF OPSOMMINGS JUNIE EKSAMEN

NetwerkPlus Store

Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly.

Kry dit hier


GR4 GEOGRAFIE KWARTAAL 2 BEPLANNING MET WERKKAARTE EN HULPMIDDELS

Gr4 Geografie Kwartaal 2 Beplanning

JuffrouJ

Sluit ‘n 25 bladsy dokument in wat werkkaarte en hulpmiddels vir lesse insluit.

Alle beplanning en werkkaarte is in lyn met die CAPS kurrikulum en ‘n Platinum Sosiale Wetenskappe Gr 4 Leerderboek en Onderwysersgids.

Kry dit hier


LEWENSVAARDIGHEID GRAAD 4 KWARTAAL 2 KERNWOORDE

Mommy assist

Woorde is abstrak en moeilik vir die brein om te behou, terwyl beeldmateriaal konkreet is en as sodanig makliker onthou word. Daar is ontelbare studies wat die krag van visuele beelde in leer bevestig het. Een studie het byvoorbeeld gevra dat studente klom groepe woorde drie woorde elk, soos hond, fiets en straat, moet onthou. Studente wat probeer het om die woorde te onthou deur dit oor en oor te herhaal, het sleg herroep. In vergelyking daarmee, het studente wat die moeite gedoen het om visuele assosiasies met die drie woorde te maak, soos om hulself voor te stel dat ‘n hond op die straat fietsry, aansienlik beter onthou.

Kry dit hier


GRAAD 5 AFRIKAANS HUISTAAL OPSOMMINGS EN WERKSTUKKE

My School Stuff / My Skool Goeters

A4 PDF dokumente wat elk ‘n definisie van die onderwerp, ‘n voorbeeld, een of twee oefeninge en ‘n memo met antwoorde oor die onderwerp bevat.

Kry dit hier


GR.5 AFRIKAANS JUNIE EKSAMEN PLATINUM OPSOMMING POWERPOINT SKYFIEVERTONING EN PDF DRUKSTUK (Kwartaal 1 & 2)

NetwerkPlus Store

Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal ook u kinders help om besig en positief te bly.

Kry dit hier


GRADE 5 ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE WORKSHEETS

Mrs T’s Resources

Grade 5 English First Additional Language worksheets

Kry dit hier


GRAAD 5 WISKUNDE AKTIWITEITSBOEK KWARTAAL 2

Summaries SA

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 5, Kwartaal 2 Wiskunde.

Kry dit hier


GRAAD 5 WISKUNDE WERKVELLE KWARTAAL 2

Mrs T’s Resources

Graad 5 Wiskunde werkvelle Kwartaal 2

Kry dit hier


GESKIEDENIS GRAAD 5 KWARTAAL 2 BEPLANNING MET NOTAS

JuffrouJ

Week tot week beplanning vir Geskiedenis Graad 5 Kwartaal 2: In lyn met Platinum handboek vir Geskiedenis

Sluit in: Beplanning | Notas vir afrol en inplak | Drie Kernvrae met antwoorde vir elke tema van die kwartaal se werk.

Kry dit hier


SW GRAAD 5 GEOGRAFIE KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE

Pouse!

2de kwartaal notas en aktiwiteite

Kry dit hier


SW GRAAD 5 GESKIEDENIS KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE

Pouse!

2de Kwartaal Notas en Aktiwiteite volgens Platinum

Kry dit hier


GRAAD 5 GESKIEDENIS – KWARTAAL 2: EERSTE BOERE IN SUID-AFRIKA – PPT & PDF OPSOMMINGS

NetwerkPlus Store

Hierdie produk is ideaal vir tuisstudie met behulp van ‘n ouer. Die skyfievertonings is interessant en volg die kurrikulum. ‘n Gestruktureerde tyd elke dag vir studie sal u kinders help om besig en positief te bly. Hierdie produk bevat Gr.5 Geskiedenis volledige Kwartaal 2 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming.

Kry dit hier


NATUURWETENSKAPPE GRAAD 5 KWARTAAL 2 BEPLANNING MET NOTAS

JuffrouJ

Natuurwetenskappe Graad 5 Kwartaal 2 Beplanning met Notas: Week vir week beplanning van kwartaal 2 inhoud volgens CAPS en die Platinum handboek (Met ekstra werkkaarte). Meer as 20 bladsye van opsommings en werkkaarte ingesluit!

Kry dit hier


GRAAD 5 PSW KWARTAAL 2

La Learn

Opsomming en toets in 1.

Kry dit hier


GRADE 6 ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE WORKSHEETS

Mrs T’s Resources

Grade 6 English First Additional Language worksheets

Kry dit hier


GRAAD 6 WISKUNDE AKTIWITEITSBOEK KWARTAAL 2

Summaries SA

Hierdie produk sluit ‘n fantastiese oefenboek propvol aktiwiteite met memorandum by vir Graad 6, Kwartaal 2 Wiskunde.

Kry dit hier


SW GRAAD 6 GEOGRAFIE KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE

Pouse!

Notas en aktiwiteite gebasseer op Platinum.

Kry dit hier


SW GRAAD 6 GESKIEDENIS KWARTAAL 2 NOTAS EN AKTIWITEITE

Pouse!

Notas en aktiwiteite gebasseer op Platinum.

Kry dit hier


NW EN TEGNOLOGIE GRAAD 6 KWARTAAL 2 OPSOMMINGS EN AANBIEDINGSPOWERPOINT 2020

SA ENGLISH 1st Class

Gr 6 NW & Teg Kwartaal 2 Powerpoint

Kry dit hier


GRAAD 6 LEWENSVAARDIGHEID KWARTAAL 2 (LV) (PLATINUM)

Summaries SA

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 2 vir LV Graad 6, en is gebasseer op die “Platinum” Handboek.Hoofstuk 8:  SelfbestuursvaardighedeHoofstuk 9:  AfknoueryHoofstuk 10:  Kulturele deurgangsritesHoofstuk 11:  Die waardigheid van persone met uiteenlopende godsdiensteHoofstuk 12:  Fisiese fiksheidHoofstuk 13:  Dans, drama en musiekHoofstuk 14:  Waardeer en skep beeldende kuns

Kry dit hier


Related Articles

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Back to top button